Ons sit op daai stoep met die berge wat pronk die mense is dronk
jy weet ons kan maar vir ou laas nog n sigaret aan steek
tot die mense my vra om jou liedjie te sing, hoe kan ek dan nee se my ding
(Chorus)
ons staan en dans in die kombuis
en die Here weet ek sal mos nou mal raak as jy
se maak toe daai deur ek dink ons moet nog een keer
al ons geheime deel
maar die kamer sal weet, ja die kamer sal weet
ons kan maar nou eers weer rustig in mekaar se arms wees
die dag is op sy einde en sien dan dat seine weg raak saam met gees
tot die mense vir my vra om jou liedjie se sing,
hoe kan ek dan nee se my ding
(Chorus)
ons staan en dans in die kombuis
en die Here weet ek sal mos nou mal raak as jy
se maak toe daai deur ek dink ons moet nog een keer
al ons geheime deel
maar die kamer sal weet, ja die kamer sal weet
Die mense praat en die skadu se dis laat
soos die trane vloei en die harte bloei
jy het nou weer oop laat maak al die kaarte is uit
en ons leef sonder spuit
tot die mense vir my vra om jou liedjie se sing,
hoe kan ek dan nee se my ding
(Chorus) x 2
ons staan en dans in die kombuis
en die Here weet ek sal mos nou mal raak as jy
se maak toe daai deur ek dink ons moet nog een keer
al ons geheime deel
maar die kamer sal weet, ja die kamer sal weet
ja die kamer sal weet x 2
Lyrics Submitted by Edwin De Villiers
Lyrics provided by https://damnlyrics.com/