Daai Tipe Meisie

Colé van Dais

Daai tipe meisie

Ek het baie dinge om te doen
Ek het baie boeke om te lees
Ek het baie goeie vriende
Ek voel nie alleen

Ek’s gelukkig in myself ek wil
Dit graag ook met jou deel
Maar as jy dink ek is tevrede
Jy’t nog baie om te leer

Chorus:
Dink jy ek sit net by die huis en wag vir jou om my te bel
Dink jy ek sit net by die huis en wag tot jy my eendag kom haal
Ek’s nie daai tipe meisie ek kan myself gelukkig hou

Die lewe is vir my n plek
Waar ek nooit alleen voel dit klink dalk gek
Maar daar is soveel meer wat ek nog moet ontdek

Ek het baie dinge om te leer
Tyd om te spandeer
Ek het baie plekke om te gaan
Kom my saam, kom jy saam

Chorus:
Dink jy ek sit net by die huis en wag vir jou om my te bel
Dink jy ek sit net by die huis en wag tot jy my eendag kom haal
Ek’s nie daai tipe meisie ek kan myself gelukkig hou
Ek’s nie daai tipe meisie ek kan myself gelukkig hou

INSTRUMENTAL

Nee ek’s nie daai tipe meisie ek kan myself gelukkig hou

Lyrics Submitted by Colé Music

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/