Die Evangelie Sal Ek Vas Aan Hou

Kevin Booysen

Die evangelie sal ek vas aan hou
daar is geen ander evangelie nie (X4)


Al gan dit opdraans, al gan dit afdraans
Die evangelie sal ek vas aan hou
Al gan dit opdraans, al gan dit afdraans
Die evangelie sal ek vas aan hou


Die evangelie sal ek vas aan hou
daar is geen ander evangelie nie (X2)


Al gan dit opdraans, al gan dit afdraans
Die evangelie sal ek vas aan hou
Al gan dit opdraans, al gan dit afdraans
Die evangelie sal ek vas aan hou (X2)

(kom ons klap onse hande)
(en ons stamp onse voete)

Al gan dit opdraans, al gan dit afdraans
Die evangelie sal ek vas aan hou
Al gan dit opdraans, al gan dit afdraans
Die evangelie sal ek vas aan hou (X3)

(music plays)
(Al gan dit opdraans)

Al gan dit opdraans, al gan dit afdraans
Die evangelie sal ek vas aan hou
Al gan dit opdraans, al gan dit afdraans
Die evangelie sal ek vas aan hou
(hallelujah, hallelujah)

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/