Wat 'n Lekker Lewe

Michael Lindt

Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam

Ek is so lief vir jou
en jy is so lief vir my

Ek en jy was altyd bymekaar gewees
en ons was altyd vir mekaar daar gewees
Vinkel en Koljander
Die een is nes die ander
Dis toe dat ek besef
Dis toe dat ek besef

Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam
Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam
Ek is so lief vir jou
en jy is so lief vir my
Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam

Ek en jy het elke nuwe geheim gedeel
en ons het ook in mekaar se pyn gedeel
Jy's nader as my gewete
Met jou is alles beter
Dis toe dat ek besef
Dis toe dat ek besef

Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam
Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam
Ek is so lief vir jou
en jy is so lief vir my
Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam

Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam
Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam
Ek is so lief vir jou
en jy is so lief vir my

Wat 'n lekker lewe het ek
Wat 'n lekker lewe het jy
Wat 'n lekker lewe het ek en jy nie saam

Lyrics Submitted by Derek Botes

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/