Jesus

Mahalia Buchanan

Jesus sal my nooit verlaat
(Jesus will never leave me)
As ek hom aanroep is Hy daar
(When I call on him, He's there)
In tyd van benoudheid is Hy altyd daar vir my
(In oppressed times He's always there for me) x2

Hy's die blink môrestêr
(He's the bright morningstar)
Soet roos van Saron
(Sweet rose of Sharon)
Lelie van die dale
(Lilly of the days)
My God op wie ek vertrou
(My God in whom I trust)
Hy sal my nooit verlaat
(He'll never leave me) x2

Jesus sal my nooit verlaat
(Jesus will never leave me)
As ek hom aanroep is Hy daar
(When I call on him, He's there)
In tyd van benoudheid is Hy altyd daar vir my
(In oppressed times He's always there for me)

Hy's die blink môrestêr
(He's the bright morningstar)
Soet roos van Saron
(Sweet rose of Sharon)
Lelie van die dale
(Lilly of the days)
My God op wie ek vertrou
(My God in whom I trust)
Hy sal my nooit verlaat
(He'll never leave me)

Hy is my verlosser
(He is my Redeemer)
Hy is my heiland
(He is my saviour)
Hy alleen is my toevlug
(He is alone is my refuge) x2

Mag ek altyd skuil by U Heer tot in lente van dae vir die res van my lewe
(May I always dwell in your presence Lord all the days of my life) x3


Hy's die blink môrestêr
(He's the bright morningstar)
Soet roos van Saron
(Sweet rose of Sharon)
Lelie van die dale
(Lilly of the days)
My God op wie ek vertrou
(My God in whom I trust)
Hy sal my nooit verlaat
(He'll never leave me)

Hy is my raadsman, my leidsman, my heiland
(He is my councillor, my guide, my saviour) x2

Jesus sal my nooit verlaat
(Jesus will never leave me)

Lyrics Submitted by Follower of Mahalia Buchanan's Music

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/