Welkom In Ons Wereld

Sorina Flooze

Die eiland Singer: Cole van dais

Onthou jy nog hoe still die dae was
So alleen tot ek jou ontmoet het
By die strand, dit was warm dag

Jy was alleen daar en so was ekke
Ons was toe saam van daardie ooomblik
En jy , vat my hand

Chorus:
Ek verlang nog elke dag na, die eiland van ek en jy
As ons twee saam is vergeet ek die wereld
En alles rondom my
Kom en neem my saam ma waar die, avontuur begin
Ek verlang nog elke dag na
Die eiland van die son

Reg deur die dag het ons in strale gebak
Lekker gerus totdat die son afsak
Die dae was lank, maar die tyd te kort

In die aande het ons orals gaan dans
Lekker gelag en die nag baljaar
Elke aand, ek en jy

Chorus:
Ek verlang nog elke dag na, die eiland van ek en jy
As ons twee saam is vergeet ek die wereld
En alles rondom my
Kom en neem my saam ma waar die, avontuur begin
Ek verlang nog elke dag na
Die eiland van die son


Die lewe is kort en
ek soek net jou hier
Naby my

Neem my weer saam na
Die dae van ek en jy
Ek en jy

Chorus:
Ek verlang nog elke dag na, die eiland van ek en jy
As ons twee saam is vergeet ek die wereld
En alles rondom my
Kom en neem my saam ma waar die, avontuur begin
Ek verlang nog elke dag na
Die eiland van die son

Ek verlang nog elke dag na, die eiland van ek en jy

Ek en jy

Ek en jy

Lyrics Submitted by Colé van dais

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/