In Twee Gebreek

Karlien Husselman

Jy het gese dit is verby
Jy het gese jy gaan nie bly
Ek wil jou terug he, wil jou smeek
Jy het my hart in twee gebreek
Deur trane van verlange
In donker hartseer gange
Moes ek weer van voor besef
Soos 'n mes my hart getref
Dat jy my nie verdien nie

In twee gebreek
Jy het my hart in twee gebreek
Maar deur alles weet ek nou
Dit is die einde van die tou
Dit is die seer wat ek onthou

In twee gebreek
Jy het my hart in twee gebreek
Dis wat was is nou verby
Jy is nie die een vir my

In twee gebreek
Ek onthou weer wie ek is
Jy het die vuur in my geblus
Met jou liefde my versmoor
Iewers het ek als verloor
Ek sal weer hier uit opstaan
Ek groet jou met elke traan
Mag die son weer oor ons skyn
Soos die seer in ons verdwyn
Maar nou voel ek net huil

In twee gebreek
Jy het my hart in twee gebreek
Maar deur alles weet ek nou
Dit is die einde van die tou
Dit is die seer wat ek onthou

In twee gebreek
Jy het my hart in twee gebreek
Dis wat was is nou verby
Jy is nie die een vir my
In twee gebreek

In twee gebreek
Jy het my hart in twee gebreek
Maar deur alles weet ek nou
Dit is die einde van die tou
Jy is die seer wat ek onthou
In twee gebreek

In twee gebreek
Jy het my hart in twee gebreek
Dis wat was is nou verby
jy is nie die een vir my
In twee gebreek

In twee gebreek

Lyrics Submitted by Nick Schoonwinkel

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/