Inleiding
As die winter jou in komberse vou.
Dan soek ek jou lyf styf hier teen my.
Die radio speel, ons favourite tune.
Die weerman sê: "It's a cold, cold June".
En ek bring vir jou koffie in die bed.
Jy sê: "Dit lyk na reën".
Ek sê: "You wanna bet, you wanna bet".
Sy maak my wakker in die môre, met butterfly kisses.
Sy skryf Ps! I love you, met haar lipstick teen die spieël
En oooh-ho, sy stap die paadjie saam met my.
Jy laat ons huis na biscuits ruik.
Jy gee jou sexy smile wat soos stoutgyt lyk.
Daar's 'n skelm in jou lag, die 'n duiwel in jou oë.
Ooh, my baby, jy laat my weer glo ...
En ek wens ek kon jou in gedig ombou.
Maar my woorde bly te min vir jou ...
Sy maak my wakker in die môre, met butterfly kisses.
Sy skryf Ps! I love you, met haar lipstick teen die spieël.
En oooh-ho sy stap die paadjie saam met my.
Sy maak my wakker in die môre, met butterfly kisses.
Sy skryf Ps! I love you, met haar lipstick teen die spieël.
En oooh-ho sy stap die paadjie saam met my.
Oha ... oha ... oha.
Oha ... oha ... oha.
Oha ... oha ... oha.
Oha ... oha ... oha.
---
Lyrics submitted by Liriek Fabriek.
Lyrics provided by https://damnlyrics.com/