Do You Speak English (feat. Johan Stemmet)

Carike Keuzenkamp

DO YOU SPEAK ENGLISH

MEISIE: Op die Coco Cabana Loop
Ek met vakansie, lekker vuurdoop

SEUN: Want die Rio meisies is mooi
Heupe wat swaai en lippies so rooi.

MEISIE: Ek’s op toer hier sonder my pa,
En die man voor my wil my iets vra…

KOOR: Par le vu Francé, no no monsieur
Sprachen die deutch dan, né né mijn her.
Italiano, non com prihendo..
Do you speak English, Honey I do.
Do you speak English, dit kan ek wel,
Ek kan die taal praat , dit kan ek vertel.
Vining toe kliek ons, voel hoe my hart bons.
Do you speak English, Honey I do.

MEISIE: Daardie aand by die karnavaal
Met ‘n rooi motor het hy my kom haal

SEUN: Hierdie rio meisies is duur…
Kyk net die motor wat ek nou moes huur…

MEISIE: Hierdie buitelanders ken mos ‘n nooi
En vanaand verf ons Rio mooi rooi…

KOOR: Par le vu Francé, no no monsieur
Sprachen die deutch dan, né né mijn her.
Italiano, non com prihendo..
Do you speak English, Honey I do.
Do you speak English, dit kan ek wel,
Ek kan die taal praat , dit kan ek vertel.
Vining toe kliek ons, voel hoe my hart bons.
Do you speak English, Honey I do.

SEUN: Later toe vra sy, nou wil sy weet…

MEISIE: Where do you come from Seychelles or Greece

SEUN: I come from Nylstroom…

MEISIE: Ek is van Naboom

SAAM: Do you speak English, kan jy nou meer?

SAAM: Do you speak English, so’t ons gegroet…
Do you speak English, so’t ons ontmoet…
G’n Talianer, Suid-Afrikaner…
Do you speak English Honey I do…

SAAM: Do you speak English, so’t ons gegroet…
Do you speak English, so’t ons ontmoet…
G’n Talianer, Suid-Afrikaner
En op ons troudag, sê sy…………. I DO!!!

Lyrics Submitted by Marlize van Wyk

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/