Vuurvas

Almero

Vuurvas hou jy my vas,
ek en my bagasie-tas
afgebrand het jy bly staan
stof word stof en as word as.

Onsekerheid, integriteit
ek reis deur my realiteit
wolkekrabbers skadu my,
gebrandmerk deur jou hart verby

Chorus
Riviere is waterdig en jou reen help nie(en jou reen help nie)
jou hart is brandbestand en my vlam stop nie(my vlam stop nie)
Ek is afgebrand, gee my nog 'n kans
gaan jou reen weer kom, met die oggend son.
Ek is afgebrand, gee my nog 'n kans
gaan jou reen weer kom, met die oggend son.

Voorbrand beskerm jou.
Moenie my veras vertrou.
vlamme vryf, die waarheid ryp
winde voer, die vure spyt.
rooksein soos jy verdwyn.
mooi begin,nou weggekwyn
donderwolke bring die reen,
dalk te laat vir hierdie seer.

Chorus
Riviere is waterdig en jou reen help nie(en jou reen help nie)
jou hart is brandbestand en my vlam stop nie(my vlam stop nie)
Ek is afgebrand, gee my nog 'n kans
gaan jou reen weer kom, met die oggend son.
Ek is afgebrand, gee my nog 'n kans
gaan jou reen weer kom, met die oggend son.

(kan jy my se, kan jy my se
waarheen ons nou oppad is?
sal jy my vure blus?)*4

Chorus
Riviere is waterdig en jou reen help nie(en jou reen help nie)
jou hart is brandbestand en my vlam stop nie(my vlam stop nie)
Ek is afgebrand, gee my nog 'n kans
gaan jou reen weer kom, met die oggend son.
Ek is afgebrand, gee my nog 'n kans
gaan jou reen weer kom, met die oggend son.

vuurvas hou jy my vas,
ek en my bagasie tas.
afgebrand het jy bly staan,
stof word stof en as word as.

Lyrics Submitted by Michael Fernandes

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/