Boegoeberg Se Dam

Eve Boswell

Boegoeberg se dam is ’n lekke lekke dam
Dis daar waar die nooiens hulle hare was en kam
Hul harte is maar koud, maar ons sakke is vol goud
Ons gaan vir hulle vang, by die Boegoeberg se dam

Emmatjie sê ma, sê ma vi jou grandma
Wat wil jy vi Krismis hê
Emma ko lê ma, sê ma vi jou Grandma
Emma wil ’n biscuit hê

Lyrics Submitted by Annalie Cooper

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/