Ons noem Hom Salig Maker

Neville D

Dit was nie om te oordeel nie
Dit was 'n ander saak
Hy het gekom om ons te soek
en saligter kan maak.

Ons noem Hom saligmaker ×3
Want dit is Sy regte naam.

Lyrics Submitted by Abigail Russell

Lyrics provided by https://damnlyrics.com/