damnlyrics.com

As Die Hieppies Begin Dans

1. Ek het gespeel op 'n paar strande

Selfs 'n eiland hier en daar

Mense op my pad

het ek voor baie lief geraak

Hmm hmm om elke hoek en draai

2. Ek het my hart verloor in die Vrystaat

Ook in Mosselbaai

Op daai strand het ek verlang

Het jou gaan soek daar in die Baai

Ooh hoo om elke hoek en draai

KOOR:

Ooh hoo hoo as jy hier langs my staan

Ooh hoo hoo as die hippies begin dans

Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae

die lekker vry op skoodae

Vat jy my terug na die Rock shows, die Dj's

en die bike pad op die Punt

Onthou jy daar die dae

Ooh hoo hoo as jy hier langs my staan

Ooh hoo hoo as die hippies gegin dans

3. Een keer in die Klein Karoo

Dit was nat daardie jaar

Het jy my hart kom steel

Met jou glimlag staan jy daar

Ooh hoo onthou jy daar die dae

4. Jy's die Suiderkruis as ek verdwaal

As ek my rigting verloor

Jy's my hand in die donker

Jy's die stem wat ek wil hoor

Ooh hoo jy't met my hart kom toor

KOOR: ..... X 2

Lyrics Submitted by Servaas

Enjoy the lyrics !!!