damnlyrics.com

Binnelanders

Hee Yay in die strate

Bars Jacarandas uit hul nate

En alles lyk van ver af so gesond

En dokter luister nog 'n keer

Of jy my hartklop nog kan hoor

Iewers het ek my hart op jou verloor

En hoe kan 'n vuur uit die woede geblus word

Hou kan die liefde hom red uit die dood

Hoe kan 'n hart wat al lankal vertrap is

Weer gered word uit die dood

Hee Yay in die strate

Bars Jacarandas uit hul nate

En alles lyk van ver af so gesond

Lyrics Submitted by Ricardo Mynhardt

Enjoy the lyrics !!!