damnlyrics.com

Da Vat Hy

Arm maar gelukkig, ons vat hom by die horings

Maak hom mooi, maak hom sag

Maak hom mak, maak hom joune

Da' vat hy, my bokkie da' vat hyVleisie op die kole, broodjie in die oond

Was die tyd van ons lewe 'n aand om te onthou

Da' vat hy, my bokkie da' vat hyNiks fou met 'n drie liter Ford, twee liter Coke

Een brandewyn lyfie met haar rokkie kort

Dis besigheid voor en partytjie van agterGooi hom in die son dat hy refs optel

Da' vat hy

Da' vat hy

Want 'n warm patat laat die skote klap

Da' vat hy

Da' vat hy

Ons ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe

Da' vat hy

O my bokkie da' vat hyDonkie jare laas het die speakers so geraas

Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars

Da' vat hy

Hmmm, my bokkie da' vat hyMet jou hier langs my sy wou ek niemand anders vry

Ons het gejol, gebaklei, het 'n kabriolet gery

Da' vat hy

O my bokkie da' vat hyNiks fou met 'n drie liter Ford, twee liter Coke

Een brandewyn lyfie met haar rokkie kort

Dis besigheid voor en partytjie van agter

Gooi hom in die son dat hy refs optel

Da' vat hy

Da' vat hy

Want 'n warm patat laat die skote klap

Da' vat hy

Da' vat hyOns ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe

Da' vat hy

O my bokkie da' vat hyLos jou houding by die huis en ek kry jou op die dansvloer

(O da' vat hy)Ek het lewe in my lyf en ek dans dan net vir jou

(O da' vat hy)

Gooi hom in die son dat hy refs optel

Da' vat hy

Da' vat hy

Want 'n warm patat laat die skote klap

Da' vat hy

Da' vat hyOns ruk die speakers tot dit bewe want dis mos hoe ons lewe

Da' vat hy

O my bokkie da' vat hyO my bokkie da' vat hy

O my bokkie da' vat hy

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!