damnlyrics.com

Daardie oomblik - Gerrie Pretorius

Loop ek deur woestyne

Jou see sal my nie keer

Want ek onthou jy het my mos belowe

En voor jy my dan weer kry

Is ek op pad na jou

Die wiele rol, ek bring jou na my huis toe

En daardie oomblik toe jy voor my staan dis die hede

En daardie oomblik dit was jy skielik daar voor my

Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi, is jy die een wat ek in my hartjie in nooi

En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak

Ek vaar na vreemde stede

Loop berg en daal na jou

Steek uit jou sy

Die suiderkruis sou wag vir jou

Ek laat my valke hoog bralee vir die lig waarvan jy hou

En voor jy weer kan sien staan en wag hier langs aan jou

En daardie oomblik toe jy voor my staan dis die hede

En daardie oomblik dit was jy skielik daar voor my

Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi, is jy die een wat ek in my hartjie in nooi

En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak

En daardie oomblik toe jy voor my staan dis die hede

En daardie oomblik dit was jy skielik daar voor my

Soos die rooiste rooi en die mooiste van mooi, is jy die een wat ek in my hartjie in nooi

En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak

En daardie oomblik was dit asof my lewe net sin maak

Lyrics Submitted by xxx

Enjoy the lyrics !!!