damnlyrics.com

Die Liefde Van Jesus

Die liefde van Jesus is wonderbaar

Wonderbaar prys sy naam

Wonderbaar vir my

Kom ons verherlik sy naam

Die mense verander

Maar Jesus Nooit

Die liefde van Jesus is Wonderbaar

Wonderbaar prys sy naam

Wonderbaar vir my

Kom ons Verherlik sy naam

Die mense verander maar

Jesus Nooit

Sy liefde is wonderbaar

Sy liefde het my verwaar

Sy liefde verander nooit kom ons verherlik sy naam

Soms is dit 'n bietjie swaar

Maar Jesus is altyd daar

Hy het my op sy reg gedra

Kom ons Verlik sy naam

Lyrics Submitted by Jane Tjaritje

Enjoy the lyrics !!!