damnlyrics.com

Dis Liefde

Wat is dit?

Wat voel ek binne my, sê my wat dit is?

Voel jy dit?

Die bewe wat ek kry, sê my voel jy dit?

Dis jy wat dit doen aan my.

My geluk in jou smile gekry, deur die lewe na jou gelei, tot in ewigheid.

Daai gevoel in jou hart as ek jou sien

En daai hitte wat brand tot in jou siël

Die bevredige saam met die wakker raak

Dis liefde.

Die enigste pyn wat lekker is

Jou so vinnig kan breuk of reg maak

Dis liefde.

Dis liefde.

Beter as,

Die opkoms van die son, dit is beter as.

Alles wat,

Daar in my lewe is en daar ooit al was.

Dis jy wat dit doen aan my.

My geluk in jou smile gekry, deur die lewe na jou gelei, tot in ewigheid.

Daai gevoel in jou hart as ek jou sien

En daai hitte wat brand tot in jou siël

Die bevredige saam met die wakker raak

Dis liefde.

Die enigste pyn wat lekker is

Jou so vinnig kan breuk of reg maak

Dis liefde.

Dis liefde.

Dis jy wat dit doen aan my.

My geluk in jou smile gekry, deur die lewe na jou gelei, tot in ewigheid.

Daai gevoel in jou hart as ek jou sien

En daai hitte wat brand tot in jou siël

Die bevredige saam met die wakker raak

Dis liefde.

Die enigste pyn wat lekker is

Jou so vinnig kan breuk of reg maak

Dis liefde.

Dis liefde.

Whoohoohoo

Dis liefde.

Lyrics Submitted by Nadia De Lange

Enjoy the lyrics !!!