damnlyrics.com

Dit is Jesus (feat. Beauty of Difference Choir)

Dit is Jesus Hallelujah

Dis die krag van God, dit is Jesus

Dit is Jesus Hallelujah

Dis die krag van God, dit is Jesus

X2

Ek het my bekeer en in water laat doop

En toe vul Hy my met Sy Heilige Gees

En toe praat ek in ander tale

Volgens handelinge 2 vers 38

X2

Dit is Jesus Hallelujah

Dis die krag van God, dit is Jesus

Dit is Jesus Hallelujah

Dis die krag van God, dit is Jesus

X2

Lyrics Submitted by Rewaldo Van Zyl

Enjoy the lyrics !!!