damnlyrics.com

Eiland Styl

Trek jou plakkies uit dis eiland styl

Vanaand laat ons die byle huil

Ek en jy gaan dans en draai

Maar eers gaan ons ‘n vissie braai

Moenie met my stry nie

Vanaand gaan ons partytjie

Just me and my baby

My beste mooiste meisie

Trek jou rokkie aan ons gaan nou dans

En later gaan on shitfaced raak

1 2 3 4 5 shots

Tot ons van die bar af hang

As jy my na die kamer vat

Girl ek hoop jy maak my bang

Maar voor ons daar uit kom

Gaan ons twee eers ‘n dansie vang

Moenie met my stry nie

Vanaand gaan ons partytjie

Just me and my baby

My beste mooiste meisie

Kom ons raak crazy

Daar is niks wat ons kan phase nie

In die oggende vir ontbyt

Deel ons twee ‘n space cake

Ons drink nie koffie nie

Ons was dit af met milkshake

Dan hardloop ons oor die strand

Gerook, kaalbas en hand aan hand

Dis lekker op ‘n eiland

Ek steek sommer nog ‘n zaab

Lyrics Submitted by Merijn Kriesels

Enjoy the lyrics !!!