damnlyrics.com

Fanie En Jabulani

Fanie en jabulani was saam maar ook nie saam nie

Klein tyd heeldag saamgespeel die suiderson gedeel

Fanie en jabulani leer loop maar ook nie saam nie

Groot word tyd se paadjies het skielik nie meer naam nie

Die paie kruisloop dood verdwyn en die sleg van die tyd

Vriendskap verdwaal verloor die spoor uit die klitsgras van verby

Fanie en jabulani verstaan maar nie mekaar nie

Die nuwe tyd het ingehaal die suiderson word val

Fanie en jabulani leer haat maar dit maak nie saak nie

Groot word tyd het nou geraak klein tyd is geskaar

Die paie kruisso toet verdwyn die slaggatvan die tyd

Vriendskap verdwaal verloor die spoor uit die klitsgras van verby

Fanie en jabulani stry die stryd maar nie te saam nie

Die tyd is uitgestipple die suiderson gevry

Fanie en jabulani leer sterfop aarde se donkerwyk

Groot word het bestoop word het

kom kinders dis slaaptyd

Lyrics Submitted by Jesse van der Westhuizen

Enjoy the lyrics !!!