damnlyrics.com

Geknakte Riet

Geknakte Riet.

1. HEER, ek kom na U

Maak my heel O Heer

Laat u sterke Hand my lei

Na groener weivelde

As ek verdrukking moet ly

Vul my met nuwe krag

Kom ontferm U oor my

En bemoedig my weer

Cho :Die geknakte riet

Sal ek nie afbreek nie

En die dowwe lamppit

Sal ek nie uitblus nie

Dis die versekering wat Ek jou gee

Om aan te gaan

Om moed te skep

Uit my Woord

2.Heer my hele lewe

Wil ek aan U wy

Op my eie kragte Heer

Kan ek nie steun nie

As ek kom swak word

Dra my deur die stryd

Met woorde van vertroosting

Sal U my weer oplig!

(her haal Cho)

(Brug) My beste vriend,

Die Minnaar van my siel

Het ek in U gevind

In U alleen

U alleen!

(repeat Cho and end=

Lyrics Submitted by Phillipine

Enjoy the lyrics !!!