damnlyrics.com

Geskeurde Jeans

Ek roep na jou,

roep omdat ek soveel van jou houOor daai naweek was dit nat soos nou

somerliefde in die stormToe soek ek meer

meer as wat jy toe vir my wou geeJy het nee gesê

maar ja gevoel wat het jou aan my laat twyfel?As jy my terug wil hê

laat jou hart vir jou sê(wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe vir nou

in my geskeurde jeansWas jy nog lief vir my

ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry

Daai geskeurde jeans

en dit voel ek weer asof ek jou kan terug kryMaar dis wat jy soek en hoe jy my onthou

in my geskeurde jeansDink weer terug

aan my soene in die oggend lugVoel hoe druk die wind my teen jou vas

jy kan my nie so vergeet nieHet jy gevoel

meer as wat jy wou toe raak jy bangDis hoe dit werk

dis wat die liefde doen laat jou vlieg as jy nie terug houAs jy my terug wil hê

laat jou hart vir jou sê(wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe vir nou

in my geskeurde jeans

Was jy nog lief vir my

ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kryDaai geskeurde jeans

en dit voel ek weer asof ek jou kan terug kryMaar dis wat jy soek en hoe jy my onthou

in my geskeurde jeansEk sal jou weer moet vashou

sodat jy kan onthou dat liefde is nie vervangbaarSal jou laat aanhou wonder

hoe jy ooit weer sonder my somerliefde maakin my geskeurde jeansWas jy nog lief vir my

ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kryDaai geskeurde jeans

en dit voel ek weer asof ek jou kan terug kryMaar dis wat jy soek en hoe jy my onthou

in my geskeurde jeansDis hoe my my ook soek

en hoe jy my onthouin my geskeurde jeans

Enjoy the lyrics !!!