damnlyrics.com

Hemelheer

verse

Loof die heer met alles in ons

loof o engele saam

want hy is goed en Sy Woord is waar

kom en loof sy heilige naam

Chorus

Juig aarde en hemele sing

buig voor Hom neer

Kom staan in verwondering

voor Hom die Hemelheer

Verse

Wie kan ooit met u vergelyk

U wat oor alles troon

daar is net een wat ons lof verdien

dit is U, wat ons hier kroon

Bridge

U sal weer eendag kom

om u bruid te kom haal

op daardie dag sal ons almal juig

en in lof voor u voete val

Enjoy the lyrics !!!