hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer
ons liefde breek die hoogtevreesons staan met ons rûe teen die afgrond
van die liefdewaar ons nou gedruk
word om te spring of blydie hoogtes maak my bang
maar met jou hier aan my hand is jy die touwat gaan maak dat ons so sag gaan land
soms is die enigste manier om ooit te kan weetom net te spring en van die hoogte te vergeethou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer
ons liefde breek die hoogtevrees
hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
en die wêreld oorheers wie wil dan stopas niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees
ons liefde liefde liefde breek die hoogte vreesek weet dat ons liefde is al wat ooit saak sal maak as my hart van glas in stukke weer moes breekwant liefde kan versoen ja ons liefde kan alles doen dis n kans wat ons moet waag voor ons sal weetsoms is die enigste manier om ooit te kan weet om net te spring en van die hoogte te vergeethou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer ons liefde breek die hoogtevreeshou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif en die wêreld oorheers wie wil dan stop as niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vrees
ons liefde liefde liefde breek die hoogte vreesons kies om verewig saam gelukkig te wees
ons sal spring om te weet dat ons twee saam sal sweefdat ons liefde sal seëvier en net kan genees
wie's bang vir die hoogte vrees
wie's bang vir die hoogte vreeshou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
en die wêreld oorheers niks kan ons stop want ons leef net eenkeer
ons liefde breek die hoogtevrees
hou vas ons gaan al die reëls breek ons gaan grense verskuif
en die wêreld oorheers wie wil dan stop as niks ons kan keer ons liefde breek die hoogte vreesons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees
ons liefde liefde liefde breek die hoogte vrees
Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.