damnlyrics.com

Hopelik

Kyk uit vir jouself in die donker.

Die liggies is skaars, maar dis helder

Pasop vir die wat jou blind maak.

Dra jou hart op jou mou

Jou siel in jou sak

Jou gedagtes in jou hart

En wees eerlik met jouself

Wees eerlik

Wees oop om te val deur die lewe

Vervelig aspris skuif ons nader aan doe wat ons wil heel maak

Dra jou hart op jou mou

Jou siel in jou sak

Jou gedagtes in jou hart

En wees eerlik met jouself

Wees eerlik

*×3

Hopelik sal 'n hoop geluk help dat ek hier uit kom

Eks jammer ek sê wat ek dink

Moet ek eerder dink wat ek sê

Hopelik sal 'n hoop geluk help dat ek hier uit kom

Eks jammer ek sê wat ek dink

Moet ek eerder dink wat ek sê

Enjoy the lyrics !!!