damnlyrics.com

Jesus

Jesus, Jesus

U alleen het my hart, U alleen het my hart

My hart

Jesus, Jesus

U alleen is heilig, U alleen is heilig

Heilig

Ek hoor U stem in my gees

Heilige asem diep in my

soos golwe wat breek teen die strand

Jesus kom spoel oor my

Jesus kom spoel oor my

Enjoy the lyrics !!!