damnlyrics.com

Jy Is

Ek is nie perfek nie, en ekke weet dat ek nie

Die beste is, in dinge oor die hart en oor die siel

Partykeer is ek simple, ek praat te veel of bly stil

Maar hoop dat jy verstaan, ek wil dit alles met jou deel

Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter

Is ek beter rondom jouJy is, die enigste problem wat ek bly mis

En alles is net beter as jy by is

Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy isEks jammer as ek somtyds, al die goeie dinge mis kyk

Eks jammer as ek jou nie altyd in gedagte hou

Ek hoop jy kan vergewe, en verby die dinge lewe

Omdat ek jou belowe, ek dink altyd net aan jouJy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter

Is ek beter rondom jouJy is, die enigste problem wat ek bly mis

En alles is net beter as jy by is

Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy isEkke wil jou hê omdat jy, jy isJy is, die enigste problem wat ek bly mis

En alles is net beter as jy by is

Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is X3

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!