damnlyrics.com

Koue Voete Warm Liefde

Hey Willemiena kan jou voete dans

Ek onthou nog toe jy met engele kon praat, laat in die aand

Hey Willemiena is jou wereld blou

Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout.Ek onthou nog hoe jy die komberse steel

op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.

Met jou koue voete langs my warm lyf

ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy.

Maar koue voete maak warm liefde

Met jou koue lyfie hier langs my.

Hey willemiena hoor jy soek nou werk

Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd.

Se my willemiena dink jy ons sou werk

Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry.Ek onthou nog hoe jy die komberse steel

op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.

Met jou koue voete langs my warm lyf

ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy.

Maar koue voete maak warm liefde

Met jou koue lyfie hier langs my.

Ja koue hande kweek warm liefde

Met jou koue lyfie hier langs my.Maar koue voete maak warm liefde

Met jou koue lyfie hier langs my.

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!