damnlyrics.com

Lees Jou Bybel

My God is so groot

My God is so groot, so sterk en so magtig

daar's niks wat my God nie kan doen!

My God is so groot, so sterk en so magtig

daar's niks wat my God nie kan doen!

Die berge maak Hy,

die riviere daarby,

die see en alles daarin.

My God is so groot, so sterk en so magtig

daar's niks wat my God nie kan doen!

Lyrics Submitted by Cora Henning

Enjoy the lyrics !!!