damnlyrics.com

Meneer

Meneer

Meneer, kan ek u afspraak vir more kanselleer

Meneer, sal u ‘seblief weer n brief aan my dikteer

Ek het so verlang om weer meneer se stem vandag te hoor

Gelukkig le n hele jaar gedeel met u nog voor

Ek se ,meneer, sit nou eers jou pen en potlood neer

Jy sal n ruskans en n koeldrank meer waardeer

Kyk op en in my oe meneer, kan jy sien my hart is uitgeteer

Ek wil vergoed vir al die seer wat ek elke dag sien brand

In die oe van my meneer

Meneer, as u my voltydse dienste ooit begeer

Meneer, sal ek u dalk nog n ding of twee kan leer

Dis my grootste wens, bevordering om teenaan u te staan

Sal u my donker verse uit my bang gemoed ontslaan

Enjoy the lyrics !!!