damnlyrics.com

Middernagtrein

As ek vanaand op die ,middernag trein

Stil uit die Stad ,met sy rookmis verdwyn

Moet jy maar voort slaap ,stil ongestoord slaap

Totdat die son weer skyn

Jy wil my bind ,en ek wens soms jy kon

Aan hierdie doolhof van ,glas en beton

Maar soos tevore ,loop al my spore ,weer terug ,na die peron

la la

As ek vanaand op die ,middernag trein

Stil uit die Stad ,en die rookmis verdwyn

Moet jy maar voort slaap ,stil ongestoord slaap

Totdat die son weer skyn ,Totdat die son weer skyn

Lyrics Submitted by Chris J Mocke

Enjoy the lyrics !!!