damnlyrics.com

Mis Eet Slaap Herhaal

Weet dis verby maar ek bly dink aan jou

Vergeet die sleg en bly die goed onthou

Tyd maak gesond maar al die merke blyAs ek dit sien dink ek aan jou en myMaar ek kon nie nog meer gegee het

As jy maar net ook probeer het

Het jou stem al vergeet

Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weerEn ek mis, eet, slaap, herhaal

Het gestop, met ons verhaal

Het die oud net opgeraak

Van oor begin weer foute maak

Mis, eet, slaap, herhaal

Mis, eet, slaap, herhaalBy 'n kruispad het ek jou ontmoet

Saam gerus en toe weer gegroet

Jy in een rigting, ek 'n ander een

So hartseer hoe n mens se hart moet leerMaar ek kon nie nog meer gegee het

As jy maar net ook probeer het

Het jou stem al vergeet

Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weerEn ek mis, eet, slaap, herhaal

Het gestop, met ons verhaal

Het die oud net opgeraak

Van oor begin weer foute maak

Mis, eet, slaap, herhaalWeet ons moet vergeet, vergewe, oor begin met nuwe lewe

Wees net seker jyt als probeer, elke kans gegee

Ek wil net nie meer

So mis, eet, slaap, herhaal

Het gestop, met ons verhaal

Het die oud net opgeraak

Van oor begin weer foute maak

Mis, eet, slaap, herhaalMis, eet, slaap, herhaal

Enjoy the lyrics !!!