damnlyrics.com

Moenie Dink Nie Ons Doen Dit Net

Monie prat nie Engel bring jou oor na my toe luister mooi

wat ek saggies nou vir jou se is die woode wat ek nooit vir iemand anders ooit kon se nie want ek wou nog niemand he soos wat my hart jou naby soek.

Moenie bang wees vir wat kom nie, want dis iets wat moet gebeur sal eerder foto's saam met jou maaken dan so my lese leer, as wat ek wonder wat kon wees en die onbekende aanhou vrees.

Koor

Moenie dink nie ons doen dit net, my skat

jy't iets wat niemand het, vir wat wag ons?

wili langer sonder jou, wil jou altyd by my hou

jy's die antwood op my gebed

Moenie dink nie ons doen dit net.

pak jou tasse, bel jou ouers ek het klaar jou pa gevra

Ek weet dit voel n bietjie vining, maar ek sal jou altyd dra

op hierdie hande wat jy vashou wili lewe in gaan saam met jou en jou altyd by my hou.

Koor

Moenie dink nie ons doen dit net, my skat

jy't iets wat niemand het, vir wat wag ons?

wili langer sonder jou, wil jou altyd by my hou

jy's die antwood op my gebed

Moenie dink nie ons doen dit net.

Ek wil saam met jou die wereld reis en alles van jou leer

n blommetuin voor in ons eie huis en kinders een of twee

vir almal se jy is my vrou, en ek wil oud raak saam met jou

Koor

Moenie dink nie ons doen dit net, my skat

jy't iets wat niemand het, vir wat wag ons?

wili langer sonder jou, wil jou altyd by my hou

jy's die antwood op my gebed

Moenie dink nie ons doen dit net.

jy's die antwood op my gebed

Moenie dink nie ons doen dit net.

Enjoy the lyrics !!!