damnlyrics.com

My Hartjie

Vir nou het ek jou so gemis my hart wou breek,

Vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet,

Vir nou het ek die spoke van gister, gelos by die agterdeur - wat nie toe wou maak!Vir nou het ek vir ons nog 'n kans gegee,

Vir nou het ek my woorde weer opgewen,

Vir nou het ek gelos wat jou seermaak,

gevat wat jou heel maak

Vir nou sal ek jou trane afvee!My hartjie, my liefie,

ek het jou lief maar die son sak weg en

ons liefde sal deur die donker kan bly staan

staan, staan, staan - Vir nou en vir altyd

Vir nou het ek geweet wat ek in jou kry,

Vir nou het ek geglo jys die een vir my,

Vir nou het ek jou omgee met woorde

gevat as belowe, dat ons staande bly!

My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan - Vir nou en vir altyd is 'n baie lang tyd, maar ek weet jy sal so mooi na my kyk, met jou is daar geen verskil

tussen vir nou en vir altyd!My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en, ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan!My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en, ons liefde sal deur die donker kan bly staan, staan, staan, staan! vir nou, (ooh, ooh) en vir altyd.My hartjie!

Enjoy the lyrics !!!