damnlyrics.com

My Kruis

Nooit het ek geweet, hoe seer dit als sal maak nie

Nooit het ek besef, hoe ek terug sal moet staan nie

En toekyk hoe die wêreld, als om ons verskeur

So baie het gebeurEk voel alleen op hierdie grondpad, met mense' oë op my

Wat toe kyk wat ek verkeerd doen, en of ek terug gaan baklei

Die oë deursoek die aarde, om te sien wat opreg is

Maar niks word gekryGod red my uit, uit hierdie sirkus bedryf

Met mense se oë, die heeltyd op my

God maak my sterk, vir wat nog voorlê vir ons

Ek dra my Kruis met 'n frons

Daars 'n storie in my, met die woorde geskryf

In die notes op my iPhone, waar ek soms terug baklei

Wat die mense nooit sal lees nie

Want wat hulle nie weet nie, sal niemand kan nie verskeur nieGod red my uit, uit hierdie sirkus bedryf

Met mense se oë, die heeltyd op my

God maak my sterk, vir wat nog voorlê vir ons

Ek dra my Kruis met 'n fronsEn al het ek seerkry, sal dit ook verby gaan

Al sal daar leuns bly, sal ek kan sterk staan

Want U red my uit, Here U hoor myGod red my uit, uit hierdie sirkus bedryf

Met mense se oë, die heeltyd op my

God maak my sterk, vir wat nog voorlê vir ons

Ek dra my Kruis met 'n frons

En al het ek seerkry, sal dit ook verby gaan

Al sal daar leuns bly, sal ek kan sterk staan

Want U red my uit, Here U hoor myDaars 'n storie in my, met die woorde geskryf

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!