damnlyrics.com

Potchefstroom

Tafel gedek op die berg in die Kaap

Suikerpot geval langs die kus

Die kus van Natal

En ek dink vanaand aan jou

En ek vra hoe kon ek jou verlaat?

Ek dink vanaand aand die eerste keer wat ek jou letterlik ontmoet het

Ek was jonk gewees

Ek het fiets gery

Ek het neergeval en grond gekoop

Potchefstroom

Laat my nooit uit jou arms

Vergeef my dat ek jou duidelik verlaat

Is jou tafel steeds gedek?

Is daar tee langs die suikerpot gesit?

Rooiwyn my langs riviere

Terwyl ek woorde van André P. Brink van jou lippe aflek

Kers in die wind

Potlood op papier

Le ek met my hart op die motorhuis se dak

En bid gebede vir jou vrede

En bid vir 'n toekoms in jou land

En bid gebede vir jou vrede

En bid vir 'n toekoms in

My land

---

Lyrics submitted by Nelmari.

Enjoy the lyrics !!!