Mag God jou baie jare spaar
n lank lewe vir jou bewaar
Elke dag , gee hy jou krag
terwyl jy op hom wag
sy meetsnoer val op lieflike plekke,
jou erfenis is mooi
So sal geseend word ,die een wat Jesus vrees x2
God sal jou trou behoed en hy gun jou baie voorspoed,
Geniet guns by God en mens
wat jy okal begeer breekdeur,
Jou voorspoed sal deur almal duidelik gesien kan word.
So sal geseend word , die een wat Jesus eer x2
Jou nuwe seisoen breek aan , nuwe deure gaan oop, vergeet nou van die verlede , strek jou uit na dit wat voorle.
Vloeke verander is seeninge , jou toekoms is mooi.
So sal geseend word , die een wat Jesus eer x2
Soos n boom by water strome , na waters waar rus is, al jou drome word bewaarheid, Jou gebedens beantwoord, terwyl jy nog dink antwoord God al ,
Jou engele... die staan gereed.
So sal geseend word , die een wat Jesus eer x2
Jou nuwe seisoen breek aan , nuwe deure gaan oop, vergeet nou van die verlede , strek jou uit na dit wat voorle.
Vloeke verander is seeninge , jou toekoms is mooi.
So sal geseend word , die een wat Jesus eer x4
Lyrics Submitted by Faruchelle Kogana