damnlyrics.com

Sing Afrikaner Sing

Sing Afrikaner Sing Bok van BlerkJy mag niks meer sê, jy is klaar gepraat

Dis n hartseer saak wat ons almal raak

Want die groot verraad kom van uit ons eie menseWant die een skeur die woorde van n ander op

En gebruik dit net vir sy eie lot

En 'hy' staan vir niks, nie soos ek en jy nieEk weet dit sal verander

Die wiel sal eendag draai

Sing, Afrikaner Sing

Laat jou stem gehoor word

Laat jy nooit verdwyn

Ooh

Sing, Afrikaner Sing

As ons almal een word

Kan ons die stilte breek.

Afrikaner SingEn dit lyk dalk vêr, maar dis voor jou deur

Kan jy sien hoe die wolwe mekaar verskeur

En daar's niks my vriend, niks wat dit kan keer nieWant die dag sal kom dat die koning val

En hy plek moet maak vir 'n Generaal

Wat hom uitoorlê, met sy eie mense

Want alles moet verander

Die wiel sal eendag draaimaar alles het verander

is dit klaar te laat?

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!