damnlyrics.com

Sing Vir Liefde

My vriende, dis tyd om te lewe

As ons net mekaar kan vergewe

Gryp nou jou naaste se hand en

Dans op die maat v an jou hartOns kyk al te lank oor die pad

Sonder om ander te help

Maak toe jou oë, vat die tree, die tree wat die vrede sal maakSing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring,

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor beginBreek nou die kettings wat terughou

En staanop in die naam v an saambou

Dit vat nie veel om te wys, om my te oortuig dat ons is okay

Jy is 'n baken v an vrede

'N flitslig wat skyn vir die Here

Die berge en dale sal hoor, 'n nuwe begin lê nou voor!Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring,

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin.Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring,

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin.My vriende dis tyd om te lewe

As ons net mekaar kan vergeweSing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring,

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin.

Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring,

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin.Sing vir liefde sing!

Die tyding wat ons bring,

Nooi die mense in

Kom en laat ons oor begin.

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!