damnlyrics.com

Song vir My Dad

Dis nooit maklik nie

My woorde lê ver

Maar ek wil dit sê

So’k skryf dit in ‘n song vir my Dad

Soms is dit moeilik om die woorde te sê

So ek skryf ‘n song

Wat sê hoe baie lief ek hom het

En my ster … is nie ver

Want my held … is my Dad

Hou my sterk en so ek skryf dit in ‘n song vir my Dad

[Koor]

En al lê, al lê ‘n donkerwolk oor daai berg

Weet ek, die son skyn altyd helder by Dad

En al breek, al breek ‘n storm los oor die See

Weet ek, My Pa sal altyd daar vir my wees

En my ster, is nie ver

Want my held is my Dad

Hou my sterk,

En so ek skryf dit in ‘n song vir my Dad

Dis nooit maklik nie, my pen los ‘n merk

Maar ek wil dit sê

So’k skryf ‘n song vir my Dad

Lyrics Submitted by Andrea Erasmus

Enjoy the lyrics !!!