damnlyrics.com

Spieeltjie

In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla

Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël, die wêreld se spieël

So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ...Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my

Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry

Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank

Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokieslandIn die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra, wat's jou naam

In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel, maar dit bly my spieël

So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ...Die beelde verander soos die jare verbygaan

Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!