damnlyrics.com

Toe Vind Ek Jou (feat. Karen Zoid)

Ek lê my wapens neer

Vanaand vir die eerste keer

Sien ek myself in jou oë

Ek het hierdie oorlog verloor

Ek staar na die bloed op my hande

Ek weet ek het verander

Jy dink ek praat net weer

Ek het jou lief

Ek sweer

Geen pretensie

Geen beheer x4Buite die stemme wat skater

Vriende wat groet

Sien jou later

Elkeen vind sy pad

Ek weet ek moet ook my skatHey, my sweet

Hey, my baby

Jy's my toevlug

Wil jou nooit laat huil nie

Jy's my lied

Jy's my wysie

Ons het 'n hond

Ons het 'n huisie

Ek het genoeg gegee

Ek het genoeg geskree

Ek het lankal terug geleer

Maar nog steeds het ek probeer

Vlug soos 'n verraaier

Van dit wat my vashou

Daar was monsters in die donker

Toe vind ek jou

Ek sweer

Geen pretensie

Geen beheer

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!