damnlyrics.com

Twee Is Beter As Een

In die oorlog tussen jou en my

Vat jy die swaard en los die skuld by my

Trane vloei, harte bloei

Kom ons soen en maak vir ewig op

Dis tyd dat ons twee hierdie oorlog stop

Laat val die brug, en vat my terugWaar 'n wil is 'n weg

Dit is tyd dat ons ophou veg

Terwyl ons harte brand

Skyn daar 'n silwer rand

Waar 'n wil is 'n weg

Ware liefde maak alles reg

Deur die son en die reën

Twee is beter as een

Deur die son en die reën

Twee is beter as een

Twee is beter as een

Deur elke oorlog wat ek veg teen jou

Jy maak my mal maar ek bly mal oor jou

My mure val, jou mure val

Hoekom vuur ons hierdie pyle af?

Hoeveel aande moet ons hierdeur gaan?

Dit maak net seer, weer en weerWaar 'n wil is 'n weg

Dit is tyd dat ons ophou veg

Terwyl ons harte brand

Skyn daar 'n silwer rand

Waar 'n wil is 'n weg

Ware liefde maak alles reg

Deur die son en die reën

Twee is beter as een

Sonder jou

Is ek niks nie

Sonder jou

Is ek stof

Sonder jou

Is ek niks nie

Sonder jouWaar 'n wil is 'n weg

Dit is tyd dat ons ophou veg

Terwyl ons harte brand

Skyn daar 'n silwer rand

Waar 'n wil is 'n weg

Dit is tyd dat ons ophou veg

Terwyl ons harte brand

Skyn daar 'n silwer rand

Waar 'n wil is 'n weg

Ware liefde maak alles reg

Deur die son en die reën

Twee is beter as een

Deur die son en die reën

Twee is beter as een

Twee is beter as een

Jy-hi-jê-ê-hê

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!