damnlyrics.com

Vir Bianca

In die holte van di edag hou jy die wereld se gedagtes vir ‘n oomlik vas

Die wereld is koud, en alles is seer maar als erken ook jou lag

Sou ek jou wou miskyk sou jou waterblou oe dwarsdeur my kyk

Moes jy nou vir ‘n laaste maal die diewering buig en ontsnap uit die wereld uit

Kyk wat skilder hy vir ons vir jou vanaand

Daar is iets wat binne-in my brand

Voel jy dit? Voel jy hoe als vir ‘n oomlik vergaan?

Kyk wat skilder hy vir ons vir jou vanag

My hart skilder steeds jou glimlag

Met die warmte van jou stem omhels jy nog almal vol lewe en kleur

En nooit vaal nie al dra jou hart maar swaar

Sou iemand jou wou seermaak sou jy jou rug draai, sou jy eenvoudig aangaan

Dis so moeilik om net aan te gaan

Kyk wat skilder hy vir ons vir jou vanaand

Daar is iets wat binne-in my brand

Voel jy dit? Voel jy hoe als vir ‘n oomlik vergaan?

Kyk wat skilder hy vir ons vir jou vannag

My hart skilder steeds jou glimlag

Lyrics Submitted by Lian Ivan Bolhuis

Enjoy the lyrics !!!