damnlyrics.com

Vir Jou

Vra my wysheid

Ek verwys jou

Ignoreer my

Ek upstage jou

My meningspyling onderskei jou

Jy speel saam want ek verlei jou

Ek wil vertaal in waterverf dimensies

Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie

As ek naby is aan jou

As ek naby is aan jou

Deur die skare soek ek net na jou

Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou

Al die kitare speel weer net vir jou

Serenade, sang en dans vir jou

Ek gaan nooit verloor nie

Ek gaan nooit wen nie

Jou ten volle verstaan

Of ken nie

Maar ek is useless sonder jou

Ek is useless sonder jou

Ek lewe klein en uncomplicated

Die een fout is so underrated

As ek naby is aan jou

As ek naby is aan jou

In n kroeg of in n kerk

As ons slaap of as ons werk

Ons is swak maar ons is sterk

Ons is vry maar in geveg

Sonder liefde het ons niks

Sonder liefde is daar niks

Sonder liefde is ek niks

Sonder liefde

Deur die skare soek ek net na jou

Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou

Al die kitare speel weer net vir jou

N serenade, sang en dans vir jou

Ooh ooh ooh

Net vir jou

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!