damnlyrics.com

Vuil Vanderbijl

Net buite vuil Vanderbijl

Waar die Tsotsi's om die hoekie skull

En die kinders byt die honde

Hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl

Op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil

Vir 'n pak sigarette en bleskop uilDis Saterdagaand en die volmaan staan

Maar so boer het ek nooit gesien

Daar's 'n blesbok ram wat sy hare kam

En om sy broek hang 'n mamba slang

Hy sê sy naam is Corné

Maar ek moet nou ry

Hy wil gaan bou op Springbokvlei

Hy stuur my na Johan wat die slange vang

En die eland by sy stert op hang

Net buite vuil Vanderbijl

Waar die Tsotsi's om die hoekie skuil

En die kinders byt die honde

Hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl

Op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil

Vir 'n pak sigarette en bleskop uilAan die gatkant van Vereeniging

Ver in die ou-Transvaal

Waar die wilde-weste-winde waai

En die girls is al te fraai

Waar die ape dans

En die ganse gans

En die oom skree

Blou Bul Bo!

Dis die lekker wille "V-Town" die

Ou maar jy kan maar glo

Net buite vuil Vanderbijl

Waar die Tsotsi's om die hoekie skuil

En die kinders byt die honde

Hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl

Op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil

Vir 'n pak sigarette en bleskop uilNet buite vuil Vanderbijl

Waar die Tsotsi's om die hoekie skuil

En die kinders byt die honde

Hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl

Op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil

Vir 'n pak sigarette en bleskopNA-NA-NA

NA-NA-NA-NA

NA-NA-NA-NA-NA

NA-NA-NA

NA-NA-NA-NA

NA-NA-NA-NA-NA

NA-NA-NA

NA-NA-NA-NA

NA-NA-NA-NA-NA

NA-NA-NA

NA-NA-NA-NA

NA-NA-NA-NA-NANet buite vuil Vanderbijl

Waar die Tsotsi's om die hoekie skuil

En die kinders byt die honde

Hulle het snorre om die monde

Dis vuil Vanderbijl

Op 'n hoek sit 'n oom en skuil

Want sy vrou het hom verruil

Vir 'n pak sigarette en bleskop

Uil

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!