damnlyrics.com

Want As Ek Droom

As ek staan, staan ek alleen,

Ek wonder weer wat nou?

Ek wil meer as net oorleef.

Die einde kom so gou.

Elke keer wat ek weer probeer,

En oor begin, weet ek ek sal moet.

Elke maal weer die prys betaal.

Jy lag my uit, en ek maak my o

Enjoy the lyrics !!!