damnlyrics.com

Ware Liefede Deel Mee

Ware Liefde-Cathy Viljoen

Sien jy die berge en lande

Kyk na hul prag en praal

Neem 'n blom in alby jou hande

o wie kan sy prys dan bepaal

koor: Ware liefde deel mee

want dis liefde wat gee

As die son onder gaan

Sal hy nog by jou staan

Ware liefde deel mee

Ware liefde wat gee

Gee sy lewe vir jou

Bly vir altyd getrou

Selfs in die dood en in leiding

Dink jesus aan my en jou

Dis die hoogste toonbeeld van liefde

Die liefde wat mooi sal bly

koor:

Lyrics Submitted by Redvis Taylor

Enjoy the lyrics !!!