damnlyrics.com

Bittermaan

BITTERMAAN

Die reën raas harder as die lugverwarmer

Toemaar, toemaar, toe

Ek het blomme gekoopDie woude roer, die water roei verwaarloos

Toemaar, toemaar, toe

Dit is stil in die huisEn dis veilig onder jou plafon

Met jou vreemde klanke

En jou vreemde son

Ek is broos soos die waarheid vir ʼn leun

Sê my waar is jou verliefde heen

Ek sukkel om te staan

Ek skree jou naam

Bittermaan

Hierdie mense volg my waar ek gaan

BittermaanWaar's jy nou?

Hoor jy dis ek

Ek het vergeet hoe om te dans

Maar ek kan dryf

As jy nie op my voete staan nie

Die buite-fokus reën maak patrone op die venster

Verdwaalde druppels ek is een

Maar jy nie

Song Discussions is protected by U.S. Patent 9401941. Other patents pending.

Enjoy the lyrics !!!